My hart as pand - 2 Angebote vergleichen
Bester Preis: € 4,12 (vom 20.06.2016)1
My hart as pand (2015)
EN NW
ISBN: 9780799361599 bzw. 0799361593, in Englisch, Romanza, neu.
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
Isabella loop met hierdie geheime liefde vir haar baas by ’n groot maatskappy. Haar stories en haar liefdesgedigte vir hom sal hy nooit sien nie. Dit lê veilig op haar geheueskyfie ook op haar rekenaar, maar dit kan mos maklik uitgewis word. Dan loop dinge lelik verkeerd in die maatskappy en voor Isabella haar kom kry, word sy afgedank. En dit is nie sommer ’n afdanking nie. Sy loop onder die man aan wie haar hart behoort se tong deur! Maar Isabella laat haar nie onderkry nie. Sy sal haar eie onderneming op die been kry. As sy net hierdie man uit haar hart kan kry en haar hart weer heel. Productinformatie:Taal: af;Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;Geschikt voor: Alle e-readers te koop bij bol.com (of compatible met Adobe DRM). Telefoons/tablets met Google Android (1.6 of hoger) voorzien van bol.com boekenbol app. PC en Mac met Adobe reader software;ISBN10: 0799361593;ISBN13: 9780799361599; Ebook | 2015.

2
My hart as pand (2013)
EN NW EB DL
ISBN: 9780799361599 bzw. 0799361593, in Englisch, Romanza, Romanza, Romanza, neu, E-Book, elektronischer Download.
Lieferung aus: Kanada, in-stock.
Isabella loop met hierdie geheime liefde vir haar baas by 'n groot maatskappy. Haar stories en haar liefdesgedigte vir hom sal hy nooit sien nie. Dit lê veilig op haar geheueskyfie ook op haar rekenaar, maar dit kan mos maklik uitgewis word. Dan loop dinge lelik verkeerd in die maatskappy en voor Isabella haar kom kry, word sy afgedank. En dit is nie sommer 'n afdanking nie. Sy loop onder die man aan wie haar hart behoort se tong deur! Maar Isabella laat haar nie onderkry nie. Sy sal haar eie onderneming op die been kry. As sy net hierdie man uit haar hart kan kry en haar hart weer heel.

Lade…