Die Kwesbares Author - 4 Angebote vergleichen

Bester Preis: 8,05 (vom 08.08.2020)
1
9781776095476 - Steve Hofmeyr: Zebra Press: Die Kwesbares - eBook
Steve Hofmeyr

Zebra Press: Die Kwesbares - eBook (2018)

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland DE NW EB

ISBN: 9781776095476 bzw. 1776095472, in Deutsch, Penguin Random House South Africa, neu, E-Book.

9,49
unverbindlich
Lieferung aus: Deutschland, plus shipping, in stock, sofort als Download lieferbar.
Zebra Press: Die Kwesbares. Daar's altyd daardie een persoon van wie jy nie weg kan stap nie. Al weet jy dat jy moet. In hierdie nuwe aflewering van die reeks speel die Sluiper klaar met homself. Hy lê sy wapens neer en kies die liefde. Die dodelikste ding wat hy ooit kon doen. Nie net laat dit hom uiters kwesbaar nie, maar dit bring hom lynreg te staan teen die boosaardigste figuur met wie hy nog ooit te make gehad het: Jesús Fidencio Hernández, beter bekend as die Veearts van Baia Farta. So ook met die spoke uit sy verlede. In 'n verhaal wat strek van Suid-Afrika tot die Kalahari, Mauritius en Atlanta, Georgia, kom die Sluiper te staan voor sy vyande, korrupte regeringsamptenare, sluipmoordenaars, folteraars, en sy grootste uitdaging tot dusver. Met hierdie derde aflewering in die Sluiper-reeks oortref Steve Hofmeyr selfs die ontsaglik hoë standaard wat hy met Die onaantasbares (2017) en Die Lucky Strike (2018) gestel het. As aksieroman is Die kwesbares heeltemal uniek in die Afrikaanse lettere. Trefseker en sekuur. Soos ¿ koeël.... eBooks.
2
9781776095476 - Die Kwesbares Steve Hofmeyr Author

Die Kwesbares Steve Hofmeyr Author (2018)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika ~DE NW EB DL

ISBN: 9781776095476 bzw. 1776095472, vermutlich in Deutsch, Penguin Random House South Africa, neu, E-Book, elektronischer Download.

8,76 ($ 9,49)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, In Stock.
Daar’s altyd daardie een persoon van wie jy nie weg kan stap nie. Al weet jy dat jy moet. In hierdie nuwe aflewering van die reeks speel die Sluiper klaar met homself. Hy lê sy wapens neer en kies die liefde. Die dodelikste ding wat hy ooit kon doen. Nie net laat dit hom uiters kwesbaar nie, maar dit bring hom lynreg te staan teen die boosaardigste figuur met wie hy nog ooit te make gehad het: Jesús Fidencio Hernández, beter bekend as die Veearts van Baia Farta. So ook met die spoke uit sy verlede. In ’n verhaal wat strek van Suid-Afrika tot die Kalahari, Mauritius en Atlanta, Georgia, kom die Sluiper te staan voor sy vyande, korrupte regeringsamptenare, sluipmoordenaars, folteraars, en sy grootste uitdaging tot dusver. Met hierdie derde aflewering in die Sluiper-reeks oortref Steve Hofmeyr selfs die ontsaglik hoë standaard wat hy met Die onaantasbares (2017) en Die Lucky Strike (2018) gestel het. As aksieroman is Die kwesbares heeltemal uniek in die Afrikaanse lettere. Trefseker en sekuur. Soos ʼn koeël.
3
9781776095476 - Steve Hofmeyr: Die Kwesbares
Steve Hofmeyr

Die Kwesbares (2018)

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland DE NW EB DL

ISBN: 9781776095476 bzw. 1776095472, in Deutsch, Penguin Random House South Africa, neu, E-Book, elektronischer Download.

9,49 + Versand: 23,00 = 32,49
unverbindlich
Die Kwesbares: Daar`s altyd daardie een persoon van wie jy nie weg kan stap nie. Al weet jy dat jy moet. In hierdie nuwe aflewering van die reeks speel die Sluiper klaar met homself. Hy lê sy wapens neer en kies die liefde. Die dodelikste ding wat hy ooit kon doen. Nie net laat dit hom uiters kwesbaar nie, maar dit bring hom lynreg te staan teen die boosaardigste figuur met wie hy nog ooit te make gehad het: Jesús Fidencio Hernández, beter bekend as die Veearts van Baia Farta. So ook met die spoke uit sy verlede. In `n verhaal wat strek van Suid-Afrika tot die Kalahari, Mauritius en Atlanta, Georgia, kom die Sluiper te staan voor sy vyande, korrupte regeringsamptenare, sluipmoordenaars, folteraars, en sy grootste uitdaging tot dusver. Met hierdie derde aflewering in die Sluiper-reeks oortref Steve Hofmeyr selfs die ontsaglik hoë standaard wat hy met Die onaantasbares (2017) en Die Lucky Strike (2018) gestel het. As aksieroman is Die kwesbares heeltemal uniek in die Afrikaanse lettere. Trefseker en sekuur. Soos ¿ koeël. Afrikaans, Ebook.
4
9781776095476 - Die Kwesbares

Die Kwesbares

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland ~DE NW EB DL

ISBN: 9781776095476 bzw. 1776095472, vermutlich in Deutsch, neu, E-Book, elektronischer Download.

Die Kwesbares ab 9.49 EURO.
Lade…