Klassiek reeks: Die kremetartekspedisie - 8 Angebote vergleichen

Bester Preis: 13,54 (vom 20.06.2016)
1
9780798159999 - Wilma Stockenstr�m: Die kremetartekspedisie
Wilma Stockenstr�m

Die kremetartekspedisie (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9780798159999 bzw. 0798159995, in Englisch, Nb Uitgewers, neu.

13,54
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
Die verhaal is gesitueer in die tyd van die Portugese ontdekkingsreise na Indië. Die verteller is ’n OU slavin wat verslag lewer van haar bestaan vandat sy as jong meisie gevange geneem is, agtereenvolgens deur drie eienaars besit (O.m. in ’n hawestad aan die ooskus van Afrika) en daarna deur ’n vierde man op ’n ontdekkingsreis deur Afrika geneem is. Eers dros die res van die geselskap en daarna sterf die man en bly die slavin alleen agter. Sy woon uiteindelik in ’n kremetartboom waar sy deur klein mensies versorg en aanbid word en in haar ouderdom in verlatenheid versink. Hierdie belangrike Afrikaanse roman is reeds in verskeie ander tale gepubliseer, O.m. in Engels (in Engeland en Amerika), vertaal deur J.M. Coetzee. Productinformatie:Taal: af;Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;Geschikt voor: Alle e-readers te koop bij bol.com (of compatible met Adobe DRM). Telefoons/tablets met Google Android (1.6 of hoger) voorzien van bol.com boekenbol app. PC en Mac met Adobe reader software;ISBN10: 0798159995;ISBN13: 9780798159999; Ebook | 2013.
2
9780798159999 - Wilma Stockenström: Klassiek reeks: Die kremetartekspedisie
Wilma Stockenström

Klassiek reeks: Die kremetartekspedisie (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9780798159999 bzw. 0798159995, in Englisch, Human & Rousseau, Human & Rousseau, Human & Rousseau, neu, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Deutschland, in-stock.
Die verhaal is gesitueer in die tyd van die Portugese ontdekkingsreise na Indië. Die verteller is 'n OU slavin wat verslag lewer van haar bestaan vandat sy as jong meisie gevange geneem is, agtereenvolgens deur drie eienaars besit (O.m. in 'n hawestad aan die ooskus van Afrika) en daarna deur 'n vierde man op 'n ontdekkingsreis deur Afrika geneem is. Eers dros die res van die geselskap en daarna sterf die man en bly die slavin alleen agter. Sy woon uiteindelik in 'n kremetartboom waar sy deur klein mensies versorg en aanbid word en in haar ouderdom in verlatenheid versink. Hierdie belangrike Afrikaanse roman is reeds in verskeie ander tale gepubliseer, O.m. in Engels (in Engeland en Amerika), vertaal deur J.M. Coetzee.
3
9780798153171 - Wilma Stockenstr�m: Abjater wat so lag
Wilma Stockenstr�m

Abjater wat so lag (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9780798153171 bzw. 0798153172, in Englisch, Nb Uitgewers, neu.

14,39
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
Hierdie merkwaardige bekroonde roman (die Hertzogprys vir prosa in 1992) het as verteller ’n eenkantvrou en oujongnooi wat (op ’n plattelandse dorp in die eerste deel van die twintigste eeu) terugkyk op haar lewe – as ’n versorgster in gegoede witmense se huise, eers as hulp met kinders en later vir oumense en sterwendes. Sy vertel van die insig in die dood wat sy só by die baie sterwendes gekry het. Dan raak sy ook uiteindelik sterwensbegeleidster vir Abjater, ’n man wie se goue lag sy in haar ... Hierdie merkwaardige bekroonde roman (die Hertzogprys vir prosa in 1992) het as verteller ’n eenkantvrou en oujongnooi wat (op ’n plattelandse dorp in die eerste deel van die twintigste eeu) terugkyk op haar lewe – as ’n versorgster in gegoede witmense se huise, eers as hulp met kinders en later vir oumense en sterwendes. Sy vertel van die insig in die dood wat sy só by die baie sterwendes gekry het. Dan raak sy ook uiteindelik sterwensbegeleidster vir Abjater, ’n man wie se goue lag sy in haar jongdae bewonder het, iemand wat vir haar soos ’n “uitverkorene” gelyk het. So peins die verteller aan die einde van ’n lewe waarin sy, soos sy elders sê, “by die dood ingeboek” was: “Miskien het ek met die dood getrou, kom dit by my op . . . maar nou raak ek sat vir hom. Hy bly my pal besoek. Hy bring net woeligheid.” Productinformatie:Taal: af;Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;Geschikt voor: Alle e-readers te koop bij bol.com (of compatible met Adobe DRM). Telefoons/tablets met Google Android (1.6 of hoger) voorzien van bol.com boekenbol app. PC en Mac met Adobe reader software;ISBN10: 0798153172;ISBN13: 9780798153171; Ebook | 2013.
4
9780798153171 - Wilma Stockenström: Klassiek reeks: Abjater wat so lag
Wilma Stockenström

Klassiek reeks: Abjater wat so lag (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigtes Königreich Großbritannien und Nordirland EN NW EB DL

ISBN: 9780798153171 bzw. 0798153172, in Englisch, Human & Rousseau, Human & Rousseau, Human & Rousseau, neu, E-Book, elektronischer Download.

13,32 (£ 10,43)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigtes Königreich Großbritannien und Nordirland, in-stock.
Hierdie merkwaardige bekroonde roman (die Hertzogprys vir prosa in 1992) het as verteller 'n eenkantvrou en oujongnooi wat (op 'n plattelandse dorp in die eerste deel van die twintigste eeu) terugkyk op haar lewe - as 'n versorgster in gegoede witmense se huise, eers as hulp met kinders en later vir oumense en sterwendes. Sy vertel van die insig in die dood wat sy só by die baie sterwendes gekry het. Dan raak sy ook uiteindelik sterwensbegeleidster vir Abjater, 'n man wie se goue lag sy in haar jongdae bewonder het, iemand wat vir haar soos 'n "uitverkorene" gelyk het. So peins die verteller aan die einde van 'n lewe waarin sy, soos sy elders sê, "by die dood ingeboek" was: "Miskien het ek met die dood getrou, kom dit by my op. maar nou raak ek sat vir hom. Hy bly my pal besoek. Hy bring net woeligheid.
5
9780798153171 - Wilma Stockenström: Abjater wat so lag
Wilma Stockenström

Abjater wat so lag (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Frankreich EN NW EB DL

ISBN: 9780798153171 bzw. 0798153172, in Englisch, Human & Rousseau, Human & Rousseau, Human & Rousseau, neu, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Frankreich, in-stock.
Hierdie merkwaardige bekroonde roman (die Hertzogprys vir prosa in 1992) het as verteller 'n eenkantvrou en oujongnooi wat (op 'n plattelandse dorp in die eerste deel van die twintigste eeu) terugkyk op haar lewe as 'n versorgster in gegoede witmense se huise, eers as hulp met kinders en later vir oumense en sterwendes. Sy vertel van die insig in die dood wat sy só by die baie sterwendes gekry het. Dan raak sy ook uiteindelik sterwensbegeleidster vir Abjater, 'n man wie se goue lag sy in haar jongdae bewonder het, iemand wat vir haar soos 'n "uitverkorene" gelyk het. So peins die verteller aan die einde van 'n lewe waarin sy, soos sy elders sê, "by die dood ingeboek" was: "Miskien het ek met die dood getrou, kom dit by my op. maar nou raak ek sat vir hom. Hy bly my pal besoek. Hy bring net woeligheid.
6
9780798153171 - Wilma Stockenstr�m: Abjater wat so lag
Wilma Stockenstr�m

Abjater wat so lag (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9780798153171 bzw. 0798153172, in Englisch, Human &Amp; Rousseau, neu.

16,44 + Versand: 3,45 = 19,89
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
Hierdie merkwaardige bekroonde roman (die Hertzogprys vir prosa in 1992) het as verteller ’n eenkantvrou en oujongnooi wat (op ’n plattelandse dorp in die eerste deel van die twintigste eeu) terugkyk op haar lewe – as ’n versorgster in gegoede witmense se huise, eers as hulp met kinders en later vir oumense en sterwendes. Sy vertel van die insig in die dood wat sy só by die baie sterwendes gekry het. Dan raak sy ook uiteindelik sterwensbegeleidster vir Abjater, ’n man wie se goue lag sy in haar ... Hierdie merkwaardige bekroonde roman (die Hertzogprys vir prosa in 1992) het as verteller ’n eenkantvrou en oujongnooi wat (op ’n plattelandse dorp in die eerste deel van die twintigste eeu) terugkyk op haar lewe – as ’n versorgster in gegoede witmense se huise, eers as hulp met kinders en later vir oumense en sterwendes. Sy vertel van die insig in die dood wat sy só by die baie sterwendes gekry het. Dan raak sy ook uiteindelik sterwensbegeleidster vir Abjater, ’n man wie se goue lag sy in haar jongdae bewonder het, iemand wat vir haar soos ’n “uitverkorene” gelyk het. So peins die verteller aan die einde van ’n lewe waarin sy, soos sy elders sê, “by die dood ingeboek” was: “Miskien het ek met die dood getrou, kom dit by my op . . . maar nou raak ek sat vir hom. Hy bly my pal besoek. Hy bring net woeligheid.”Taal: af;Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;Geschikt voor: Alle e-readers geschikt voor ebooks in ePub formaat. Tablet of smartphone voorzien van een app zoals de bol.com Kobo app.;Verschijningsdatum: maart 2013;ISBN10: 0798153172;ISBN13: 9780798153171; Ebook | 2013.
7
9780798159999 - Wilma Stockenstrom: Die kremetartekspedisie
Wilma Stockenstrom

Die kremetartekspedisie

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9780798159999 bzw. 0798159995, in Englisch, Human & Rousseau (South Africa), Südafrika, neu, E-Book, elektronischer Download.

13,89
unverbindlich
Lieferung aus: Deutschland, zzgl. Versandkosten.
8
9780798153171 - Wilma Stockenstrom: Abjater wat so lag
Wilma Stockenstrom

Abjater wat so lag

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9780798153171 bzw. 0798153172, in Englisch, Human & Rousseau (South Africa), Südafrika, neu, E-Book, elektronischer Download.

15,09
unverbindlich
Lieferung aus: Deutschland, zzgl. Versandkosten.
Lade…