Klassiek reeks: Abjater wat so lag (Afrikaans Edition)
5 Angebote vergleichen

1
9780798163750 - Wilma Stockenström: Hierdie mens (Afrikaans Edition)
Wilma Stockenström

Hierdie mens (Afrikaans Edition) (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW FE EB DL

ISBN: 9780798163750 bzw. 0798163755, in Englisch, 51 Seiten, Human & Rousseau, neu, Erstausgabe, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, ebook for download, Free shipping.
Sedert Spesmase in 1999, is Hierdie mens Wilma Stockenström se eerste digbundel in 14 jaar. Die toonaard is verfrissend speels en lig, die verse meesal kort en gestroop tot die essensie. Dis toeganklike verse, gekenmerk deur ’n ironiese inslag, en fokus op momentopnames tipies van die later lewe. Die bundel staan dan ook in die teken van afskeid neem, en 'n sterk bewussyn van die onvermydelike naderkom van die einde van die lewe. Met so 'n gelade onderwerp soos die dood word daar speels omgegaan. Daar is 'n duidelike opmerksaamheid oor die proses van ouer word, van swakker word, maar daar is geen swaarwigtigheid, geen tranerigheid. Alles staan eerder in die teken van ’n ironiese self-beskouing, ’n beleë aanvaarding van die onontkombaarheid van die slopingsproses. “’n Sterk versameling van laatwerkverse, gefokus op die natuur en in ’n vroulike teneur, van een van die meesterdigters in Afrikaans.” – Helize van Vuuren, Kindle Edition, Edition: 1, Format: Kindle eBook, Label: Human & Rousseau, Human & Rousseau, Product group: eBooks, Published: 2013-08-01, Release date: 2013-08-15, Studio: Human & Rousseau, Sales rank: 3404923.
2
9780798163446 - Wilma Stockenström: Klassiek reeks: Abjater wat so lag (Afrikaans Edition)
Wilma Stockenström

Klassiek reeks: Abjater wat so lag (Afrikaans Edition) (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW FE EB DL

ISBN: 9780798163446 bzw. 0798163445, in Englisch, 136 Seiten, Human & Rousseau, neu, Erstausgabe, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, ebook for download, Free shipping.
Hierdie merkwaardige bekroonde roman (die Hertzogprys vir prosa in 1992) het as verteller ’n eenkantvrou en oujongnooi wat (op ’n plattelandse dorp in die eerste deel van die twintigste eeu) terugkyk op haar lewe – as ’n versorgster in gegoede witmense se huise, eers as hulp met kinders en later vir oumense en sterwendes. Sy vertel van die insig in die dood wat sy só by die baie sterwendes gekry het. Dan raak sy ook uiteindelik sterwensbegeleidster vir Abjater, ’n man wie se goue lag sy in haar jongdae bewonder het, iemand wat vir haar soos ’n “uitverkorene” gelyk het. So peins die verteller aan die einde van ’n lewe waarin sy, soos sy elders sê, “by die dood ingeboek” was: “Miskien het ek met die dood getrou, kom dit by my op . . . maar nou raak ek sat vir hom. Hy bly my pal besoek. Hy bring net woeligheid.”, Kindle Edition, Edition: 1, Format: Kindle eBook, Label: Human & Rousseau, Human & Rousseau, Product group: eBooks, Published: 2013-03-01, Release date: 2013-03-01, Studio: Human & Rousseau, Sales rank: 3347238.
3
9780798173100 - Wilma Stockenström: Die stomme aarde: 'n keur
Wilma Stockenström

Die stomme aarde: 'n keur (2016)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB DL

ISBN: 9780798173100 bzw. 0798173106, in Englisch, Human & Rousseau, Human & Rousseau, Human & Rousseau, neu, E-Book, elektronischer Download.

14,65 ($ 17,39)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, in-stock.
'n Keur uit al die digbundels van hierdie Hertzopgpryswenner, een van die heel belangrikste skrywers in Afrikaans. Die skrywer het self die keuse van 137 gedigte uit haar sewe digbundels gedoen. (Vir die bysiende leser, Spieël van water, Van vergetelheid en van glans, Monsterverse, Die heengaanrefrein, Aan die Kaap geskryf, Spesmase.) Resensente oor haar digkuns: vernuftige eenvoud, 'n suiwer poëtiese visie, aards, ironies, vol verwondering, intelligent, sterk, onthoubaar ….
4
9780798173100 - Die stomme aarde als eBook von Wilma Stockenström

Die stomme aarde als eBook von Wilma Stockenström

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9780798173100 bzw. 0798173106, in Englisch, Human & Rousseau (South Africa), South Africa, neu, E-Book, elektronischer Download.

Die stomme aarde ab 15.49 EURO ´n keur, Die stomme aarde ab 15.49 EURO ´n keur.
5
9780798173100 - Wilma Stockenström: Die stomme aarde: 'n keur
Wilma Stockenström

Die stomme aarde: 'n keur

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB

ISBN: 9780798173100 bzw. 0798173106, in Englisch, Human & Rousseau, neu, E-Book.

11,79 ($ 13,99)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, In Stock.
Die-stomme-aarde~~Wilma-Stockenstr-m, Die stomme aarde: 'n keur, NOOK Book (eBook).
Lade…